AWA

Pampoene Op die Dak

0
0
  • 2014.04.14
  • 3:27
AWAで聴く

歌詞

Pampoene!.... Bekkie, bokkie, baby Is jy ook so lief vir my? Daar's 'n deel van jou wat vry wil bly Ma' die anner deel van jou wil net die heeltyd vry Waar kry jy jou luck vandaan? Always oopoog op die stoep gestaan Bekkie, bokkie, baby Dis 'n skande dat niks ooit, ook verander nie Pampoene op die dak Pampoene op die dak Calvin Klein en Gucchi op die gatsak Maar ... Pampoene op die dak Pampoene op die dak Pampoene op die dak Calvin Klein en Gucchi op die gatsak Maar ... Pampoene op die dak Bekkie, bokkie, baby As jou geblomde rokkie wip Kan jy my hart ma' op jou hande dra Al gooi jou pa met klip Al sou jou antie met 'n kierie slaan Al skree jou oompie op jou ma Bekkie, bokkie, baby en ek Ry 'n wonderlike wolwielwa Pampoene op die dak Pampoene op die dak Calvin Klein en Gucchi op die gatsak Maar ... Pampoene op die dak Pampoene op die dak Pampoene op die dak Calvin Klein en Gucchi op die gatsak Maar ... Pampoene op die dak Daar's paddas in die dam Kriekies in die vlei Doring in die hart moet mens uitgetrek kry - en dan ... net tjoepstil bly Blou water lê agter my Die blou berge lê voorkant my Ek wonder of jy weet hoe vreet die liefde binne my? Hoe kan ek, as my hart so skree net tjoepstil bly? Pampoene op die dak Pampoene op die dak Calvin Klein en Gucchi op die gatsak Maar ... Pampoene op die dak Pampoene op die dak Pampoene op die dak Calvin Klein en Gucchi op die gatsak Maar ... Pampoene op die dak Pampoene op die dak Calvin Klein en Gucchi op die gatsak Maar ... Pampoene op die dak Pampoene op die dak Pampoene op die dak Calvin Klein en Gucchi op die gatsak Maar ... Pampoene op die dak

このページをシェア

Jakkie Louw/Anton Goosenの人気曲

Jakkie Louw/Anton Goosen
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし