AWA

Die Bloubul

0
0
  • 2014.01.01
  • 3:42
AWAで聴く

歌詞

Die Blou Bul (Ou weergawe) Steve Hofmeyr Inleiding Die blou bul eet nie van die vloer af nie Die blou bul weet nie van verloor af nie Die blou bul sukkel nie sy roer af nie Nou vra jy my vir wie ek skree Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul Laat staan die Sharks en die Leeus En die hele blêrrie spul Die blou bul tjank nie by sy pa hulle nie Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie Die blou bul tjank nie by die pale nie Nou vra jy my vir wie ek skree Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul Laat staan die Sharks en die Leeus En die hele blêrrie spul Die blou bul rol hom nie 'n mielie nie Die blou bul kan hom ook nie kielie nie Die blou bul is hy nie 'n bielie nie Nou vra jy my vir wie ek skree Ek roep vir Frik du Preez, hy sal my hoor Ek vra vir Thys Lourens, bly op my spoor En gee vir Naas Botha, hy stop hom oor Nou vra jy my vir wie ek skree Ek sit vir Fanie voor, kan jy hom vang Ek het vir Rubin ook, maak hy jou bang Vat Uli Schmidt jou vas, los y jou mank Nou vra jy my vir wie ek skree Ek pas vir Moaner uit kan jy hom vat Na Hansie Brewis toe, hy's gans te glad Ek pass vir Josie uit, jy maak jou nat Nou vra jy my vir wie ek skree Die blou bul eet nie van die vloer af nie Die blou bul weet nie van verloor af nie Die blou bul sukkel nie sy roer af nie Nou vra jy my vir wie ek skree Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul Laat staan die Sharks en die Leeus En die hele blêrrie spul Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul Laat staan die Sharks en die Leeus En die hele blêrrie spul Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul Laat staan die Sharks en die Leeus En die hele blêrrie spul Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul Laat staan die Sharks en die Leeus En die hele blêrrie spul

このページをシェア

Steve Hofmeyrのアルバム

1曲2025年
1曲2023年
1曲2023年
1曲2022年
1曲2020年
59曲2018年
14曲2017年
Steve Hofmeyr
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし