AWA

Onder In My Whiskeyglas

Track byKoos Kombuis

0
0
  • 1985.05.31
  • 3:38
AWAで聴く

歌詞

Onder in my whiskey glas, sien ek jou weer Onthou ek hoe ons was, en nou's my hart so seer Die kroeg se deur is toe, wasem hang in donker lug Ek lig my glas op om te proe, maar voor my sien ek jou gesig Onder in my, onder in my Onder in my whiskey glas Is jy nog aan my vas Ek het jou verruil vir die droom, van 'n duisend kontinente Maar nou sien ek my glas se boom, en ek tel my laaste sente Jy's orals om my hier vannag, ek voel jou in my lewe Whiskey is hard en jy was sag, jy is bo drank verhewe Onder in my, onder in my Onder in my whiskey glas Is jy nog aan my vas Onder in my, onder in my Onder in my whiskey glas Is jy nog aan my vas Instrumenteel Drie skepe moes my wegvoer, na lande ver van hier Maar daar's skimme op die vloer en visioene in my bier Ek weet ek was verkeerd gewees my oë traan, my maag wil draai My drome was nog vis nog vlees, drie skepe het my hart verraai Onder in my, onder in my Onder in my whiskey glas Is jy nog aan my vas Onder in my, onder in my Onder in my whiskey glas Is jy nog aan my vas

このページをシェア

Koos Kombuisの人気曲

Koos Kombuisのアルバム

15曲2008年
13曲1985年
Koos Kombuis
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし