AWA

Anton Goosen Medley

Track byBeeskraal

0
0
  • 2018.08.31
  • 5:43
AWAで聴く

歌詞

‘n Skraal wind waai oor Nguniebosse op die pad buite Uniondale Elke Paasnaweek staan die spookmeisie daar as die herfswind hoeka al huil Met haar lang swart hare onder sekelmaan tuur sy oor die vlaktes haai en haar klere blink spookagtig saam en haar duim vra om haar op te laai En die Kammanassieberg spook geil as hy klippe bergaf rol En die spookmeisie, van Uniondale, wat duimry en droewig sing: "Blommetjie, gedenk aan my" en sy lig haar duim na bo "Blommetjie gedenk aan my" sing die spook van die Klein-Karoo "Blommetjie gedenk aan my" en sy lug haar duim na bo "Blommetjie gedenk aan my" sing die spook van die Klein-Karoo Die reisigers verby Uniondale het haar dikwels opgelaai En verder aan so, uit die niet, verdwyn sy in die wind wat waai So as jy saans in die langpad dwaal oor die pase, middernag Pasop vir die spook van die Klein-Karoo, tensy jy gaan spoke jag En die Kammanassieberg spook geil as hy klippe bergaf rol En die spookmeisie van Uniondale wat duimry en droewig sing

このページをシェア

Beeskraalの人気曲

Beeskraalのアルバム

8曲2021年
1曲2017年
12曲2014年
14曲2010年
15曲2009年
15曲2008年
12曲2007年
13曲2005年
Beeskraal
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし