AWA

Reik Na die Sterre feat. André Venter

Track byBles Bridges

0
0
  • 2015.03.11
  • 3:42
AWAで聴く

歌詞

Ek sien 'n ster Dit is so ver, nooit sal ek ooit daaraan kan raak nie Dit is so hoog, die Hemel sit bo, ek sal dit nooit tot daar kan maak nie Ek moet probeer, nog net een keer, dan sal eers vir seker weet Of ek tot hoog daarbo kan kom, en dan verby tot by die son Waar ek elke dag, tot laat in die nag, vir liefde wag Ek kyk na die ster en niks is ooit vir my te ver nie Liefde in my lewe laat my ook op plekke swewe Iets om na te strewe want dit is my hele lewe Ek wil aan jou vertel, maar ek dink tog jy weet dit wel Jy is my lewe 'n Arend se vlug, hoog in die lug Niemand kom by waar hy gaan sit nie Hy is nie bang, want niks kan hom vang Niks kan tog beter as dit wees nie Nou dat ek weet, sal ek nooit vergeet Dat ek moet lewe en laat lewe Dat liefde nooit weer sal vergaan Dat dit vir ewig sal bestaan Dat daar van my 'n deel sal kan bly, my hele lewe Ek kyk na die ster en niks is ooit vir my te ver nie Liefde in my lewe laat my ook op plekke swewe Iets om na te strewe want dit is my hele lewe Ek wil aan jou vertel, maar ek dink tog jy weet dit wel Jy is my lewe Ek kyk na die ster en niks is ooit vir my te ver nie Liefde in my lewe laat my ook op plekke swewe Iets om na te strewe want dit is my hele lewe Ek wil aan jou vertel, maar ek dink tog jy weet dit wel Jy is my lewe

このページをシェア

Bles Bridgesのアルバム

Bles Bridges
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし