AWA

So Rock Ons Die Wêreld Reg

0
0
  • 2014.11.05
  • 3:33
AWAで聴く

歌詞

So doen ons die myle en so huil die byle ons lewe dit en niemand kry ons onder nie almal wil oor ons lees want almal wil soos ons wees ons lewe dit steek die vlam aan die brand Om en om en om die wêreld wag dit net vir jou Son en maan sal kom en gaan dis joune so maak jou reg So rock ons die wêreld reg so maak ons 'n beter plek So rock ons die wêreld reg Staan sterk Ons doen dinge anders Niemand rock die wêreld soos jy Niemand doen dit beter Wêreldrekord brekers Ons lewe dit (Ons lewe dit) en niks kry ons ooit onder nie vergeet van jou verlede dis lankal al vergewe jy's die pyl se punt En môre sal die son weer skyn Son en maan sal kom en gaan dis joune so maak jou reg So rock ons die wêreld reg so maak ons 'n beter plek So rock ons die wêreld reg Staan sterk Ons doen dinge anders Niemand rock die wêreld soos jy Ons sal nooit opgee nie Ons sal nooit ingee nie (So rock) So rock ons die wêreld reg so maak ons 'n beter plek So rock ons die wêreld reg Staan sterk Ons doen dinge anders So rock ons die wêreld reg so maak ons 'n beter plek So rock ons die wêreld reg Staan sterk (Ons rock die wêreld) Ons doen dinge anders Niemand rock die wêreld soos jy

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし