Ah-ha Ah-ha Ah-ha As die Drakensberge wit lê, winter, as die winter grou Bring dit weer die groot verlange, na winternagte saam met jou Drakensberge van verlange, teen jou hange huil die wind Sal ek in skarlaken swerwe, jou ooit eendag weer kan vind? Oor die sagte gras geritsel, waai die druppels teen die ruit Grasdak glansie in die berge, waarvan deure nooit sal sluit Drakensberge van verlange, neem my hartseer met jou saam Dra my boodskap van verlange, na jou verste hoogste haai As jou ego dit vergawe, as dit hom wel ooit bereik Laat hom weet van hierdie huisie, waarvan deure nooit sal sluit Waarvan deure nooit sal sing Drakensberge van verlange
