AWA

Welkom By My Party

0
0
  • 2007.05.13
  • 2:52
AWAで聴く

歌詞

Hey hey vandag begin die naweek Bel die girls vanaand gaan ons party Jy weet almal dink dis tyd vir ‘n jol Hou vas ek gaan 'n plan maak Bel elke siel wat nog saakmaak Hey jy bring ‘n paar wilde lywe saam Lewe net een keer Kuier sommer dwarsdeur Druk haar tot die son opkom Hey jy welkom by my party Maak geraas die bure raak nie kwaad nie Ons gaan rock en ons gaan uithaak Niemand sal die nag vergeet Hey jy welkom by my partie Maak 'n plan dis lank nog nie te laat nie Ons gaan rock en ons gaan uithaak Niemand sal die nag vergeet Vat so strap los jou hare Kom slaan die dromme en kitare Hou vas haal asem en dan rock ons weer Vat 5 dinge raak warm Hou jou girl vas in jou arms Hey hey hier is iets anders in die lug

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし