AWA

Vir Altyd

Track byBouwer Bosch

0
0
  • 2018.08.24
  • 3:13
AWAで聴く

歌詞

Hoekom het jy weggeloop toe ek sê ek is lief vir jou die waarheid moenie jou afskrik nie, ek het nooit verwag dat jy dit moet terugsê nie Dis nie hoe liefde werk nie, dis nie hoe my liefde werk nie. dis nie hoe my liefde werk nie. dis nie hoe my liefde werk nie. dis nie hoe my liefde werk nie. Ek kan nie nou kalmeer nie. Ek sit met soveel vrae oor alles en ek wil jou nie blammeer nie. Jy's veronderstel om in beheer te wees van hierdie tye waar die lewe nie sin maak nie Ek is jammer ek twyfel soms. Jy maak nie regtig dinge beter met jou glimlag nie. Jou glimlag maak nie rerig dinge beter nie. Jou glimlag maak nie rerig dinge beter nie. Jou glimlag maak nie rerig dinge beter nie. Kan jy hierdie keer dat dit nie weer, oor en oor gebeur ek probeer jou een laaste keer verstaan. ek dink ons moet nou "vir altyd" hier laat gaan. "vir altyd" hier laat gaan. "vir altyd" hier laat gaan. "vir altyd" hier laat gaan. "vir altyd" hier laat gaan.

2曲 | 2018

このアルバムの収録曲

このページをシェア

Bouwer Boschの人気曲

Bouwer Boschのアルバム

1曲2022年
1曲2022年
1曲2022年
1曲2021年
1曲2019年
2曲2018年
1曲2018年
Bouwer Bosch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし