AWA

Hasie

Track byAl Debbo

0
0
  • 2015.01.01
  • 3:11
AWAで聴く

歌詞

Jou bruinoog nooi, jou donkerkop Jou pannekoek, jou lollipop Jou toetsie-toe, jou sonnestraal Vir jou kom ek nog haal Jou suikerriet, jou witbeskuit Jou nuwe stoof, jou moskonfyt Jou heuningnes, jou vleispastei Vir jou wil ek nog hê En Hasie, hoekom is jou stert so kort? Hasie, hoekom is jou stert so kort? Hasie, hoekom is jou stert so kort? En wat het van jou stertjie geword? Ek weet nie? Jou appeltert, jou mielieblaar Jou tortelduif, jou koringaar Jou sak vol goud, jou diamant O, ek is aan die brand He-he-he Jou dadelpit, jou suikerbos Jou soetpatat, jou kerriekos Jou lekker ding, jou violetray Vir jou wil ek nog kry He-he-he Hasie, hoekom is jou stert so kort ... hê? Hasie, hoekom is jou stert so kort ... Sê vir my? Hasie, hoekom is jou stert so kort? En wat het van jou stertjie geword? Jou spinnekop, jou akkedis Jou sprinkaan oor, jou koue vis Jou bitter wyn, jou pruttelaar En ek slaan jou in mekaar Jou pikswart slang, jou suurlemoen Jou heks se kind, jou skerpioen Jou krokodil, jou wilde hen Jou liefde wil ek wen En Hasie, hoekom is jou stert so kort? Hasie, hoekom is jou stert so kort? Hasie, hoekom is jou stert so kort? En wat het van jou stertjie geword? Ek weet nie? Jou bruinoog nooi, jou donkerkop Jou pannekoek, jou lollipop Jou toetsie-toe, jou sonnestraal Vir jou kom ek nog haal Jou suikerriet, jou witbeskuit Jou nuwe stoof, jou moskonfyt Jou heuningnes, jou vleispastei Vir jou wil ek nog kry He-he-he Hasie, hoekom is jou stert so kort ... hê? Hasie, hoekom is jou stert so kort? Hasie, hoekom is jou stert so kort? En wat het van jou stertjie geword? Ek weet nie?

このページをシェア

Al Debboの人気曲

Al Debbo
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし