AWA

Pretoria

Track byLianie May

0
0
  • 2010.02.28
  • 4:02
AWAで聴く

歌詞

So stadig loop ons deur die pers Jakarandas wat val, die bome word kaal Pa staar na die beeld van ou Botha wat reis op sy perd Hy wonder was bloed soveel werd Soveel jare dra hy aan die naam van 'n plek Soveel jare moet ons nou laat gaan Pretoria, jy was nog altyd daar Want jy lê in my kluis ek noem jou my huis Ek vergeet nooit jou naam Pretoria, wat as my kind my vra Is die naam dan so erg so bitter en sleg Hoekom gooi jul dit weg Genadig staan ons by oom Paul op die plein en voel klein, God het ons bewaar Maar stadig loop trane so stil deur my Moeder sy vra En wonder was ons dan niks werd Soveel jare dra sy aan die naam van 'n plek Soveel jare moet ons nou laat gaan Koor En ek weet dat die land moet bestaan almal saam, Maar dit maak soveel mense seer As al daai ou name vergaan Pretoria, Pretoria ek vergeet nooit jou naam

このページをシェア

Lianie Mayの人気曲

Lianie Mayのアルバム

1曲2023年
1曲2022年
13曲2014年
14曲2011年
13曲2010年
Lianie May
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし