Ek het jou nie verloor nie Maar wat het jou gewen? Jou paspoort op die tafel Het my hier vasgepen Jy sê daar kom ‘n oorlog Wat diep daar in jou brand Jy vra kom ek saam na waar jy moet gaan Jy sê dis tyd om te trek Om jou hart te vat Jy sê dis nie om ons uitmekaar te spat Maar jou woorde aan my Wil ek hier agter bly Want as jy vra moes jy vra Maar jy’t my gesê Van jou wyse plan is dit wat jy wou hê Daar’s geen plek vir jou hier Daar is soveel meer wat ek wou sê En wat ek oor wou hê Maar hier in donker Afrika Wat soveel van ons vra Wat sou dit kos om net te bly Jou woorde was te duur Want wat jy wou sê Was geskryf teen die muur Jy sê dis tyd om te trek Om jou hart te vat Jy sê dis nie om ons uitmekaar te spat Maar jou woorde aan my Wil ek hier agter bly Want as jy vra moes jy vra Maar jy’t my gesê Van jou wyse plan is dit wat jy wou hê Daar’s geen plek vir jou hier Jy sê dis tyd om te trek Jy sê dis tyd om te trek (2 x)