AWA

Kruis My Hart

0
0
  • 2007.02.13
  • 2:44
AWAで聴く

歌詞

Verse: So het berge groet my groot Eks so klein as 'n rowende nood help ons nou met daaglikse brood Gee ons asseblief die lewe na dood Tien pers hemelruim laat my in jou hart verdwyn Groene wye weivelde Jy is al wie my kan dra Chorus: Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF) Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF) [Interlude] Pre-Chorus: Die babablou wolke lug maak my lus om weg te vlug stille waters diepe grond Jy's die woorde in my mond Chorus: Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF) Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF) Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF) Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF) Kan dit wees kan dit wees? x4 Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?) Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?) Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?) Kan dit wees kan dit wees? (Dat ek jou nie meer vrees?) [Interlude] Chorus: Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF) Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF) Outro: Kruis my hart en skree (HOOP OM TE LEEF) (Kan dit wees kan dit wees?)(Kan dit wees kan dit wees?) Vat my siel en skree (LAAT DIT WEER LEEF) (Kan dit wees kan dit wees?)(Kan dit wees kan dit wees?) Kan dit wees kan dit wees? x2

このアルバムの収録曲

このページをシェア

Straatligkindersの人気曲

Straatligkindersのアルバム

1曲2022年
2曲2021年
1曲2021年
1曲2020年
1曲2020年
1曲2020年
1曲2019年
1曲2019年
13曲2018年
Straatligkinders
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし