AWA

Josie-Josie

Track byAnton Goosen

1
0
  • 2014.12.31
  • 3:15
AWAで聴く

歌詞

Josie, Josie Josie, Josie Moenie jou drome laat natreën nie Josie, Josie Josie, Josie Bly soos jy is, ’n mens vol mens Hoe kan ek vertel, hoe dit is om vry te wees? Vry soos ’n duif aan die blou lug vasgebind Om die wind te sit en soen, en met iemand oud te word En die flenters en die liefde dan saam op te tel Josie, Josie Josie, Josie, Moenie jou drome laat natreën nie Josie, Josie, Josie, Josie, Bly soos jy is, ’n mens vol mens Hoe kan ek vertel, hoe dit is om lief te wees? Met my hart so op my mou, vir ’n vrou te sit en sing En te soek na als wat waar is, en die boodskap uit te dra As my hart vannag so bewe en ver deur my spoel Josie, Josie Josie, Josie, Moenie jou drome laat natreën nie Josie, Josie, Josie, Josie, Bly soos jy is, ’n mens vol mens Hoe kan ek vertel, wat dit is wat ek aan glo? As ek elke dag, van voor af leer om verder as ver te sien As die ster van Bethlehem, deur my trane voor my dans En die lig in die vallei, deur die ruimtes weggedra word Josie, Josie Josie, Josie Moenie jou drome laat natreën nie Josie, Josie Josie, Josie Bly soos jy is, ’n mens vol mens Josie, Josie Josie, Josie Moenie jou drome laat natreën nie

このページをシェア

Anton Goosenの人気曲

Anton Goosen
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし