Track byAnton Goosen/Die Bushrockband
As die geelperskereën veertien dae in die boorde val En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie En dit reën in die Wes Transvaal As die geelperskereën veertien dae in die boorde val Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketel val O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, die perskebrandewyn Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein Die oompie kerf die pitte en hy sit die helm op Hy smeer hom toe en stook hom en hou die voorloop dop As die geelperskereën veertien dae in die boorde val En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie En dit reën in die Wes Transvaal As die geelperskereën veertien dae in die boorde val Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketel val O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, die perskebrandewyn Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein Die oompie van die Mampoerbelt kry lekker tot in sy toon Die boere bestel sy varkies sommer so oor die foon As die geelperskereën veertien dae in die boorde val En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie En dit reën in die Wes Transvaal As die geelperskereën veertien dae in die boorde val Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketel val O, die vaalhaarnooi, die rietdakhuis, die perske brandewyn Dis vaalblaar in die ketel by Hartebeesfontein Dis boer medisyne dié, hy kan ook vir jou moor Die Ingelsman vat net een sluk en hy val skoon agteroor! As die geelperskereën veertien dae in die boorde val En dit reën bietjie-bietjie en dit reën bietjie-bietjie En dit reën in die Wes Transvaal As die geelperskereën veertien dae in die boorde val Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketel val Dan hoor jy hoe die railway-perskes in die ketel val