AWA

Ek Sal Nie Bang Wees Nie (Live)

Track byJoe Niemand

0
0
  • 2013.05.10
  • 5:21
AWAで聴く

歌詞

Hy wat in die skadu van die Allerhoogste sit in die geheime plek Sal vir God kan se: U is my bergvesting My toevlug op wie ek vertrou Want U, U sal my kom haal Uit diepste donker plekke waar ek Omring word deur die doodsgevaar, ja U Vlerke vou my toe Onder U troue vleuels vind ek my skuiling U vere is my skild, my bevryding Ek sal nie bang wees nie Vir die onheil in die nag Of verwoesting in die dag Ek sal nie bang wees nie Al val ‘n duisend aan my sy Of tienduisend hier langs my Ek sal nie bang wees nie En hier kruip ek weg In die hoogtes by die Hoogste Alles veilig in U hand Buite die bereik van die vyand en sy magte Omring deur engele aan elke kant Want U, U laat my dra Veilig oor alles wat verskeur, vergiftig U vergruis elke aanval wat op my gerig is Ek sal nie bang wees nie Vir die onheil in die nag Of verwoesting in die dag Ek sal nie bang wees nie Al val 'n duisend aan my sy Of tienduisend hier langs my Ek sal nie bang wees nie U sal my red omdat U weet hoeveel ek U liefhet Omdat ek in alles op U vertrou sal U my veilig in die hoogtes hou En wanneer ek weer die pad verloor sal U elke keer my noodkreet hoor My verwoesting sal U elke keer keer En vir altyd my met U redding eer Ek sal nie bang wees nie Vir die onheil in die nag Of verwoesting in die dag Ek sal nie bang wees nie Al val 'n duisend aan my sy Of tienduisend hier langs my Ek sal nie bang wees nie

このページをシェア
Joe Niemand
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし