AWA

Beautiful In Beaufort-Wes

0
0
  • 2009.01.01
  • 4:44
AWAで聴く

歌詞

Jy was Beautiful in Beaufort-Wes, en ek was so verskrik en verskriklik lief vir jou, en ek en jy het op grafte en op treine op Ford Fairlane se agterseats gevry En nou is jy en jou man both computer analysts, en laas winter, you tried to cut above your wrists en nou skryf jy vir my Jy kan nie meer slaap Nie, nie meer lag, Nie, nie meer iets vir jouself doen nie en nooit ooit weer vir my soen nie Instrumenteel Mooi, mooi, mooi was jou woorde ook, terwyl jy Menthol sigarette rook, en al daai sweet, sweet dinge vir my sê, terwyl jy sweet, sweet in my arms lê En die presiese woorde ek‘t presies vergeet, ek onthou net die rook en die sweet in Beaufort-Wes en jou kaal liggaam onder koel, summer cotton dress Nie meer slaap Nie, nie meer lag, Nie, nie meer iets vir jouself doen nie en nooit ooit weer vir my soen nie En dis miskien soos ‘n storie uit die Huisgenoot Maar jy het een aand skielik vir my weggestoot en in die rearview mirror jou gesig gekyk en gesê miskien moet ek gelukkiger lyk en daardie aand kon ek nie aan die slaap raak nie Ek het gevoel hoe my hart los ruk uit my lyf en soos ‘n roeiboot al in die rivier af dryf Ek kon nie meer slaap. Nie, nie meer lag, Nie, nie meer iets vir myself doen nie, en nooit ooit weer vir jou soen nie Instrumenteel Die laaste herinnering waaroor ek sing, is die nag ek en jy die melktrein aan en aan die nag in ry tot anderkant die ding-dong gong van die breakfast waiter in die gang verby Dit was my wake-up call my lief, jy het gesê: “Wees asseblief lief vir my”, maar ek’t gedroom ons het in Beaufort-Wes gaan woon Ek kon nie meer slaap Nie, nie meer lag, Nie, nie weer iets ooit reg doen nie en nooit ooit weer vir jou soen nie Ek kon nie meer slaap Nie, nie meer lag, Nie, nie meer iets vir mekaar doen nie en nooit ooit weer vir jou soen nie

このページをシェア
Theuns Jordaan
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし