AWA

Net Vir Jou

0
0
  • 2015.11.15
  • 3:50
AWAで聴く

歌詞

Hoe sou jy dit ooit verstaan, as jy nie weet waaroor dit gaan. Hoe kan jy my so vermy, as jy dan se jy's lief vir my. Hoe kan jy dan aanhou se dat jy net vir my wil he! Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou. Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou. Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet As ek wag net vir jou, net vir jou. Om my weer vas te hou… Hoe kan ek alles vir jou gee… As my hele hart vir my se nee. Jy se vir my dis als OK en ek moet net nog langer bly. Dan hou jy my vas en ek weet jy het klaar van my vergeet. Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou. Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou. Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet As ek wag net vir jou, net vir jou. Om my weer vas te hou… Ek voel dit deur my are, miskien net onervare Maar ek kan nie langer vir jou wag nie, ek kan nie langer nie nog 'n dag nie Jy is hier maar ek mis jou As ek wag net vir jou, net vir jou Net vir jou, net vir jou Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou. Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet As ek wag net vir jou, net vir jou. Om my weer vas te hou… Om my weer vas te hou… Om my weer vas te hou…

このページをシェア

Bobby Van Jaarsveldの人気曲

Bobby Van Jaarsveld
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし