AWA

Lovesong Letter

0
0
  • 2015.11.15
  • 3:32
AWAで聴く

歌詞

Inleiding Gisteraand, het ek 'n brief vir jou geskryf Swart op wit, my liefde vir jou bely Uit my pen, het die woorde min geraak Toe skryf ek 'n song, want jy weet hoe ek briewe haat En hy gaan so: Hallo my engel wat maak jy nou? Ek wonder by myself waar is jy nou? Dit voel of ek jou so lank terug gesien het Vannag het ek seer wat ek mis jou so Hierdie is my love song letter my briefie net vir jou 'n Briefie net om te sê ek is baie Ek is bitter baie lief vir jou Gisteraand, het ek die song vir jou gesing Uit my mond, my hele hart vir jou gebring En daai brief, is toe klaar en toegevou Maar die woorde klink net beter in 'n song vir jou En hy gaan so: Hallo my engel wat maak jy nou? Ek wonder by myself waar is jy nou? Dit voel of ek jou so lank terug gesien het Vannag het ek seer wat ek mis jou so Hierdie is my love song letter 'n briefie net vir jou 'n Briefie net om te sê ek is baie Ek is bitter baie lief vir jou Briefie met akkoorde 'n Song met my woorde En hierdie is my love song net vir jou En hy gaan so: Hallo my engel wat maak jy nou? Ek wonder by myself waar is jy nou? Dit voel of ek jou so lank terug gesien het Vannag het ek seer wat ek mis jou so Hierdie is my love song letter 'n briefie net vir jou 'n Briefie net om te sê ek is baie Ek is bitter baie lief vir jou Ek is bitter baie lief vir jou Ek is bitter baie lief vir jou

このページをシェア

Bobby Van Jaarsveldの人気曲

Bobby Van Jaarsveld
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし