AWA

My Kreet

0
0
  • 2010.07.27
  • 3:51
AWAで聴く

歌詞

Is jy gebore? Donker Afrika se kind Voel jy verlore? Voel dit is nie eers jou skuld? Maar jy moet aanhou glo Nooit ooit vergeet So staan ons saam As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet Jy moet weet jy’s nooit alleen Die Afrikaner het `n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet Soek jy na rede? Om in Afrika te bly Soek jy na vrede? Soek net die lewe in die stry Maar jy moet aanhou glo Nooit ooit vergeet So staan ons saam As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed deur sweet, hoor jy my kreet Jy moet weet jy’s nooit alleen Die Afrikaner het ‘n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet As jy jou alles gee, dan gee ek meer en meer As jy voel jy staan alleen En almal se jy kan nie wen As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed deur sweet, hoor jy my kreet Jy moet weet jy’s nooit alleen Die Afrikaner het ‘n stem As jy my vra sal ek jou dra Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet

このページをシェア

Bok van Blerkの人気曲

Bok van Blerkのアルバム

1曲2023年
1曲2021年
12曲2019年
12曲2010年
15曲2009年
13曲2009年
Bok van Blerk
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし