AWA

Klein Bietjie Wyn

Track byAnton Goosen

0
0
  • 1987.05.03
  • 2:42
AWAで聴く

歌詞

lein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, klein bietjie wyn vir my,klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou O, Anna gee jou hand, Anna gee jou hand, Anna gee jou hand laat ek voel of jou hart ook brand O, Anna jy's my blom, Anna jy's blom, Anna jy's blom wat van die onderveld af kom Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, klein bietjie wyn vir my,klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou Trôlskuit ry, ja jy moet trôlskuite ry, Trôlskuite dat jy seesiek kry Bicycle ry, ja jy moet bicycle ry, Bicycle ry dat jy mooi boude kry Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, klein bietjie wyn vir my,klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou En kyk hoe die antie dans, kyk hoe die antie dans, Kyk hoe die antie dans da' onder by waenhuiskrans Ja, jy kan maar loer, ja jy kan maar loerrrr, Ja jy kan maar loer hoe die antie se stêre roer Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, klein bietjie wyn vir my,klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou Die kelkie sonder voet Die kelkie sonder voet Ek lag met my lippe maar ek huil in my gemoed 'n Vroumens is dalk 'n sleg ding, 'n vrou is dalk 'n sleg ding, 'n Vrou is 'n slegte ding, maar baie goed om van te sing Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, klein bietjie wyn vir my,klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou

このページをシェア

Anton Goosenの人気曲

Anton Goosen
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし