AWA

My Suiderland

Track byAmanda Luyt

0
0
  • 2008.03.25
  • 3:47
AWAで聴く

歌詞

Daar's 'n plek wat ek altyd by my hou In my hart lê dit veilig toegevou Dis waarheen ek kan vlug as ek weer tuis wil voel Al is my liefland ver, ver hiervandaan Ek weet my huis is daar waar my hart is Al is 'n vreemde Hemel bokant my Ek voel die son wat skyn oor jou vlaktes My Suiderland, jy bly vir altyd deel van my Voor my oë, sien ek doringboom en randjies Ek ruik die soet reuk van 'n bosveldvuur Tafelberg en die Suidoos wat jou weg kan waai Die Klein Karoo waar jy in ewigheid kan sien Ek weet my huis is daar waar my hart is Al is 'n vreemde Hemel bokant my Ek voel die son wat skyn oor jou vlaktes My Suiderland, jy bly vir altyd deel van my Ek weet my huis is daar waar my hart is Al is 'n vreemde Hemel bokant my Ek voel die son wat skyn oor jou vlaktes My Suiderland, jy bly vir altyd deel van my My Suiderland, jy bly vir altyd deel van my My Suiderland, jy bly vir altyd deel van my

このページをシェア

Amanda Luytのアルバム

Amanda Luyt
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし