AWA

Ek Voel Jou

0
0
  • 2008.03.25
  • 4:10
AWAで聴く

歌詞

Draai jou vingers om en om In my hare rond Blaas jou warm asem Oor my skouers rond Skrywe jou naam met jou vingerpunte neer Oor my rug En my gesig Koos die lakens Wat rit om ons voel Stadig drup die was Van die kers se lont Soepel weerkaats die skadu’s teen die muur ‘n skildery van jou en my Ek voel jou En ek hoor jou Ek rôe jou En ek hyg vir jou En ek hou van wat ek sien En ek hou van wat jy doen Ek hou jou styf teen my vas Draai jou vingers om en om In my hare rond Blaas jou warm asem Oor my skouers rond En Skrywe jou naam met jou vingerpunte neer Oor my rug En my gesig

このページをシェア

Lydia Vom Hagenの人気曲

Lydia Vom Hagenのアルバム

11曲2007年
Lydia Vom Hagen
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし