AWA

Epiloog

0
0
  • 2007.01.01
  • 4:03
AWAで聴く

歌詞

As die pyn en al die leed Deur die pleister van tyd genees En as die lag en lof in herinnering verdof En as die rougeklaag Mettertyd vervaag En as die jubelklank Verswelg deur die swanesang As die aande op die strand En ons wandelinge hand aan hand In die branders van tyd verspoel Soos ons spore in die sand Tot die reis op die lang lang pad Bestemmingloos verloop my skat En op die warm swart lint Ons die toekoms nie meer kan vind As een, alleen Betree ons elk die wereld Alleen gaan ons uit Elk op sy bestemde tyd Verniet verniet Die geskater en verdriet Wanneer die na-nag kom En ons sterretjie verskiet... Sal ek my nooit die genot Of die gawe wou ontse Om ooit bemin te word Of lief te he nie!

このページをシェア

Chris Chameleonの人気曲

Chris Chameleonのアルバム

15曲2011年
11曲2007年
14曲2006年
13曲2006年
Chris Chameleon
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし