AWA

Vertrek Van Die Twaalf

0
0
  • 2007.01.01
  • 4:09
AWAで聴く

歌詞

Moenie vir my se Wie ek is nie Want ek weet wie Weet jy dan nie? En jou vertoe Dat ek in jou moet glo Val op die dowe ore Van die een waarin jy nie glo Stemme verhef Deure wat klap Swart atmosfeer Het oor ons huis toegesak Waar is die lag? Waar is die lig? Wens ek wis wat dit is Wat ons vrede hier ontwrig En ek weet nou Wat die waarskuwing was Die woorde wat geval het Toe ons in die ban was Van die woede wat ons dwaas In ons vasgebind het Die woorde wat onvanpas Hul weg uitgevind het Die swaard maak seer Wonde genees Maar wat gebeur As woorde die hart kneus? Lank na die tong Rus in sy skede Ontkom die liefde Aan onherstelbare gebreke... En dis te lank laas dat ons saam gelag het En dis te lank laas dat ons mekaar hoog geag het Ek't op soek gegaan na die antwoord Op die vrae oor die aard van wat ons Rus en vrede verstoor En dit lyk my dit hang saam Met die vertrek van die twaalf letters In liefde en respek.

このページをシェア

Chris Chameleonの人気曲

Chris Chameleonのアルバム

15曲2011年
11曲2007年
14曲2006年
13曲2006年
Chris Chameleon
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし