AWA

Aan Die Einde Van Die Reenboog

0
0
  • 2018.11.09
  • 3:02
AWAで聴く

歌詞

Waar's die son van jou lig? Waar's die blink van jou oë? Waar is die jy, waarin ek kon glo? Waar's die pols van jou hart, en die gee van jou hand? Waar het ek jou verloor? Aan die einde van die reënboog Reg geklee in geel en blou Vol geheime is sy goud pot Met waarheid oor my en oor jou Aan die einde van die reënboog Reg geklee in geel en blou Vol geheime is sy goud pot Met waarheid oor my, oor jou Waar's die vors, van jou staan? Waar's die knik, van jou ja? Waar's die droom, wat vergete wag? Hoe verstaan mens alleen, al die seer, die vervreem? Waar het ek jou verloor? Aan die einde van die reënboog Reg geklee in geel en blou Vol geheime is sy goud pot Met waarheid oor my en oor jou Aan die einde van die reënboog Reg geklee in geel en blou Vol geheime is sy goud pot Met waarheid oor my oor jou

このページをシェア

Anneli Van Rooyenの人気曲

Anneli Van Rooyenのアルバム

Anneli Van Rooyen
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし