AWA

Daar's Musiek

0
0
  • 2018.11.09
  • 3:44
AWAで聴く

歌詞

Luister na die klanke, vrolik deur die strate Hier's my raak gedagte, gooi weg elke klagte Meng 'n hart vol note, roer 'n bietjie ritme Skenk 'n paar woorde en sing dan die deuntjie saam Skommel nog 'n bietjie, torring met die liedjie Draai swaai die note, soek nog 'n paar woorde Proppie dans 'n slaggie, sal nie vir jou lag nie Skud reg jou vere daar's nog baie kleure op In beperkte spasie, soek na inspirasie Mag nie veel te raas nie, nou's nie die kans nie Dis die ware Jacob, hou op om oor probleme te top Daar's musiek in die wind en die asem van lewe Daar's musiek in die son en die klop van my hart Luister net mooi daar's musiek oor al om ons heen Laat donkerte wegsak dan neem, daar's musiek wat lewe kan gee Aan elke een Tokkel op die snare, blaas 'n mooi wolparing Speel die pennie fluitjie, druk dan net die wysie Laat die klawers rondspring, ja, nou kan ons saam sing Klits daardie dromme en tol in die rondte O, luister na die klanke, vrolik deur die strate Hier's my raak gedagte, gooi weg elke klagte Dis die ware Jacob, hou op om oor probleme te top Daar's musiek in die wind en die asem van lewe Daar's musiek in die son en die klop van my hart Luister net mooi daar's musiek oor al om ons heen Laat donkerte wegsak dan neem, daar's musiek wat lewe kan gee Aan elke een Instrumenteel Daar's musiek in die wind en die asem van lewe Daar's musiek in die son en die klop van my hart Luister net mooi Daar's musiek in die wind en die asem van lewe Daar's musiek in die son en die klop van my hart Daar's musiek om ons heen Laat donkerte wegsak dan neem, daar's musiek wat lewe kan gee Aan elke een

このページをシェア

Anneli Van Rooyenの人気曲

Anneli Van Rooyenのアルバム

Anneli Van Rooyen
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし