AWA

As Musiek Begin Speel

Track byKaren Zoid

0
0
  • 2012.11.23
  • 4:26
AWAで聴く

歌詞

Hulle sê ons moet glo Net soos die kinders So is hierdie lewe dan net vir beginners? Seuntjies word manne En gaan sit dan in 'n kroeg En lyk moeg My seun, jy moet luister as ek vir jou sê Jy gaan eendag moet veg Met als wat jy het Soms gaan jy voel Wat is die doel Genoeg is genoeg Ek wil hê jy moet saam sing As musiek begin speel En dans in die somer se reën En soek vir die reënboog Langs die pad, my skat Hardloop in die see in met jou jeans aan Kyk uit vir 'n meermin En deel in gesprekke oor al die mooi plekke Langs die kus Bly bewus van jouself Net nie te veel nie Ook nie te min nie Maar net nie te veel nie Ek wil hê jy moet saam sing As musiek begin speel En dans in die somer se reën En soek vir die reënboog Langs die pad, my skat En as jy ooit voel Die lewe is net een groot gesuffer Reik jou hande uit en help 'n ander Met minder as jy Gaan maak iemand bly Want dan sal jy Altyd kan saam sing As die musiek begin speel En dans in die somer se reën En soek vir die reënboog Langs die pad, my skat Hardloop die see in met jou jeans aan Kyk uit vir 'n meermin En as jy haar vind Is ek bly my kind Want ek weet Twee dromers is beter as een Ek wil he jy moet saam sing Ek wil he jy moet saam sing Ek wil he jy moet saam sing My kind

このページをシェア

Karen Zoidの人気曲

Karen Zoidのアルバム

Karen Zoid
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし