AWA

Hardloop

Track byBouwer Bosch

0
0
  • 2015.09.10
  • 4:25
AWAで聴く

歌詞

Soek nou verder na 'n plan Fluister harder vir die man Wat jou hart dra Jou leuens in 'n veld begrawe Vind 'n antwoord waar jy lê Luister mooier as ek sê Ek het die waarheid Al 'n maand terug begrawe Hou op tyd mors Sê my wat jy nou wil hê Hou op tyd mors Jy is wie ek nou wil hê Elke keer as ek hardloop Wag jy vir my by die einde Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin En ons probeer weer En elke keer as jy hardloop Voel ek dis ek wat jou terughou Hoe nader ons harte hoe nader die seer Vir ons om aan te gaan Sal ons moet opgee Voor mekaar Staan ons hier Ons oë staar weer Maar ons kyk verby Ons sal nie weet As ons nie probeer Maar die tyd sal kom En ons sal weet Hou op tyd mors Sê my wat jy nou wil hê Hou op tyd mors Jy is wie ek nou wil hê Elke keer as ek hardloop Wag jy vir my by die einde Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin En ons probeer weer En elke keer as jy hardloop Voel ek dis ek wat jou terughou Hoe nader ons harte hoe nader die seer Vir ons om aan te gaan Sal ons moet opgee Wys my die weg Hardloop nader aan my Hardloop (Bly jy hier Ek wil jou nie vergeet Jy's my hart Al kan ons nie wees) Elke keer as ek hardloop Wag jy vir my by die einde Ons baklei alweer oor die begin en alles daarin En ons probeer weer En elke keer as jy hardloop Voel ek dis ek wat jou terughou Hoe nader ons harte hoe nader die seer Vir ons om aan te gaan Sal ons moet opgee Hoe nader die seer Vir ons om aan te gaan Sal ons moet opgee

1曲 | 2015

このアルバムの収録曲

  • 1.Hardloop
このページをシェア

Bouwer Boschの人気曲

Bouwer Boschのアルバム

1曲2022年
1曲2022年
1曲2022年
1曲2021年
1曲2019年
2曲2018年
1曲2018年
Bouwer Bosch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし