AWA

Afrikanerhart

0
0
  • 2009.07.27
  • 4:37
AWAで聴く

歌詞

In vuur en bloed vind ek my nou Soos elke boer en kind en vrou 'n Oormag kwyl nou oor ons land Staan gewapen tot die tand Sy skadu val 'n donker wolk Oor die toekoms van ons volk En veg ons nie sal ons verdwyn By Magersfontein, by Magersfontein, by Magersfontein Trek ons die lyn Kom boerekrygers wees nou helde Die dag van rekenskap is hier Die Vyand jaag nou oor ons velde Staan jou man teen kanon se vuur Die kakies wil ons volk verower Belowe pyn en smart Maar as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur My Afrikanerhart As jy my vra sal ek jou sê Hoë diep my hart se wortels lê As jy my vra sal ek jou wys Dis my grond hier in my vuis Kom boerekrygers wees nou helde Die dag van rekenskap is hier Die Vyand jaag nou oor ons velde Staan jou man teen kanon se vuur Die kakies wil ons volk verower Belowe pyn en smart Maar as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur My Afrikanerhart Al breek die hel hier agter ons los En al stort die hemel neer Hou jou lyn en staan jou man Dis hier waar ons hul kan keer Staan vas Staan vas Suid-Afrika Staan vas Staan vas Suid-Afrika Kom boerekrygers wees nou helde Die dag van rekenskap is hier Die Vyand jaag nou oor ons velde Staan jou man teen kanon se vuur Die kakies wil ons volk verower Belowe pyn en smart Maar as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur My Afrikanerhart Ja as jy skiet, skiet my deur As jy skiet, skiet my deur My Afrikanerhart

このページをシェア

Bok van Blerkの人気曲

Bok van Blerkのアルバム

1曲2023年
1曲2021年
12曲2019年
12曲2010年
15曲2009年
13曲2009年
Bok van Blerk
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし