AWA

Wie Kan Dit Verstaan

0
0
  • 2018.04.20
  • 2:48
AWAで聴く

歌詞

Kyk 'n bietjie rond Is daar liefde in jou lewe Staan jy op vaste grond Is daar 'n doel om na te strewe Kan jy op jou rook trein wolk rondry Kan jy in jou lewensdroom blaas Die liefde in jou hart sal jou altyd by bly Wie sal altyd val en seerkry Sonder dat jy werklik sal verstaan As jy val dan moet jy gou weer opstaan, Uithou, aanhou, altyd voortgaan En die seerkry mens se lewe span Wie kan dit verstaan Ken jy die geheim Sien jy ander mense lewe Is daar sonskyn in jou lag Kan jy ook strewe Ken jy nog 'n lied van vrede Kan jy nog met blydskap lewe Want die liefde in jou hart sal jou altyd by bly Wie sal altyd val en seerkry Sonder dat jy werklik sal verstaan As jy val dan moet jy gou weer opstaan, Uithou, aanhou, altyd voortgaan En die seerkry mens se lewe span Wie kan dit verstaan Ken jy my nou? Het jy die anderkant gesien? Ken jy jou? Kan ons saam 'n toekoms bou? En ons seerkry mens verstaan Want die liefde in jou hart sal jou altyd by bly Die sal altyd val en seerkry Sonder dat jy werklik sal verstaan As jy val dan moet jy gou weer opstaan, Uithou, aanhou, altyd voortgaan En die seerkry mens se lewe span Wie kan dit verstaan? Wie kan dit verstaan? Wie kan dit verstaan?

このページをシェア

Danie Botha/Steve Hofmeyrの人気曲

Danie Botha/Steve Hofmeyr
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし