AWA

Kruidjie Roer My Nie

0
0
  • 2018.04.20
  • 4:00
AWAで聴く

歌詞

Jy's 'n bondeltjie liefde As ons donkiekar ry En die stadsliggies waai Ver by ons verby Jou oë' s so mooi En my hart is die prooi My hart in die weegskaal Reg in my kraal My hart in die weegskaal, Reg in my kraal Kruidjie roer my nie, hee... Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen de te lettel lettel...ledi le de te lettel lettel...ledi le In 'n huis of paleis 'n Pondok of 'n hok Met jou aan my sy Gaan die wêreld verby Liefde't sy flikkertjie flikker gegooi En die hart binne my 'n Gewillige prooi Die hart binne in my 'n Gewillige prooi Kruidjie roer my nie, hee... Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen de te lettel lettel...ledi le de te lettel lettel...ledi le Jy's 'n bondel liefde As ons donkiekar ry En ek speel konsertina Vir jou en vir my Wat maak alles saak; waar ons twee gaan bly? In Waterkloofrif of langs Parrafontein! In Waterkloofrif of langs Parrafontien! Kruidjie roer my nie Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen de te lettel lettel...ledi le de te lettel lettel...ledi le Kruidjie roer my nie Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen de te lettel lettel...ledi le de te lettel lettel...ledi le de te lettel lettel...ledi le

このページをシェア

Anton Goosen/Steve Hofmeyrの人気曲

Anton Goosen/Steve Hofmeyr
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし