AWA

Pampoen

0
0
  • 2018.04.20
  • 4:07
AWAで聴く

歌詞

Sing, sing jou woorde teen my vas Bring, jou hele lewe in 'n tas Vat die trein na Bloemfontein En die 506 na Petrus Steyn En as jy wil, vat daar 'n bicycle Volg, volg die grondpad teen die bult Hol, oor die velde as jy wil Hier wag ek die jare om Vir 'n stofwolk op die horison Of iets soortgelyk, wat soos jy lyk Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n trekker wat se tyres lek Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy by my intrek Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n plaas wat ek afbetaal Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy om my te haal Stuur, stuur my liefde vir jou ma Maar, as jy kom los haar net daar Hier's net plek vir drie van ons Want dis ek en jy en 'n af-oorhond Sy naam is Roof, maar hy's al jare doof Bring, bring daai goedjies wat jou pla En ek, maak 'n ring van ogies draad Ek spaar nog vir die diamant En 'n donkiekar vir die predikant Ek sal moet blomme leen, tot dit eendag reën Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n trekker wat se tyres lek Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy by my intrek Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n plaas wat ek afbetaal Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy om my te haal Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n trekker wat se tyres lek Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy by my intrek Ek't dog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen En 'n plaas wat ek afbetaal Vir alles wat ek aan jou gedoen het Kom jy om my te haal Kom jy om my te haal

このページをシェア

Steve Hofmeyrのアルバム

Steve Hofmeyr
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし