AWA

Jy Is My Liefling

0
0
  • 2014.03.24
  • 3:00
AWAで聴く

歌詞

Jy is my liefling en ek is so bly Hier die tyd is verby en jy wag nou vir my Daar by jou woning sien ek weer die lug En ek weet jy, my liefling, is terug As die maan opkom oor die velde En die sterretjies skyn in die lug Dan voel ek so lief vir die wêreld O ek weet my liefling is nou terug Jy is my liefling en ek kom vanaand Met die pad deur die land, deur die hek by die rant Hier by Oom Willem hoor jy die geblaf En jy hoor nou die draf van my perd

このアルバムの収録曲

このページをシェア
Patricia Lewis/Jim Reeves
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし