AWA

Vergeet en Vergewe

0
0
  • 2014.03.24
  • 3:52
AWAで聴く

歌詞

Weggestoot verneuk verniel Duisend trane verloor nog 'n siel In die donker agter die deur Hoekom maak ons mekaar so seer Goddeloos hoogmoed en moord Jaloesie vertroue oorboord Die kinders huil sal ons eendag leer Hoekom maak ons mekaar so seer Vergeet en vergewe Vergewe my sonde weer Staan by die wete Dis wat die liefde leer Vergeet en vergewe Vergewe die laaste keer Begin by die einde Tussen die lyne Vergewe al maak dit seer Mishandel vervloek en verward Nog 'n leuen die tong is 'n swaard Vat die woord kom ons probeer Waarvoor maak ons mekaar so seer Vergeet en vergewe Vergewe my sonde weer Staan by die wete Dis wat die liefde leer Vergeet en vergewe Vergewe die laaste keer Begin by die einde Tussen die lyne Vergewe al maak dit seer Vergeet en vergewe Vergeet en vergewe Vergeet en vergewe

このアルバムの収録曲

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし