AWA

My Hart Is aan die Brand

0
0
  • 2014.03.24
  • 3:31
AWAで聴く

歌詞

Daar kom ‘n tyd in elke man se lewe Wat jy wil weet net waar die liefde lê Dan kom daar ‘n girl en sy draai jou drome om En as jy jou weer kan kry dan is dit alles verby Ek kan my geluk nie glo ek was onder nou’s ek bo Daar’s ‘n meisie wat my hart wil hê Sit my af en sit my aan ek wil bly en ek wil gaan Daar’s ‘n meisie wat my hart wil hê Gooi my uit dan kom ek in dis die einde die begin Daar’s ‘n meisie wat my hart wil hê My hart is aan die brand my hart is aan die brand My hart is aan die brand oor jou Daar is ‘n plan en daar is ‘n rede Maak net die beste van wat jy kry Daar is nie ‘n tyd nie die beste kom vanself Ja die liefde is blind jy sal dit eendag sien

このアルバムの収録曲

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし