AWA

Al Hoe Meer

0
0
  • 2011.04.11
  • 3:09
AWAで聴く

歌詞

Is dit als dan nou verby Tussen jou en tussen my As ek my kan kry dan dink ek aan jou Ek verlang al hoe meer al hoe meer Ek verlang sommer weer sommer weer Ek verlang al hoe meer al hoe meer na jou Ek het gedink ek het gewen, maar ek sal moet erken Ek het 'n fout gemaak En nou volg ek my hart wat my dae lank al tart Om dinge reg te maak Ek weet ek het jou hart gebreek Ek staan voor jou en smeek Van 'n oomblik van jou tyd Gee my net 'n minuut tot die einde van my lied En dan kan jy besluit Ek's hier om jammer te kom sê want ek mis mis jou Is dit als dan nou verby Tussen jou en tussen my As ek my kan kry dan dink ek aan jou Ek verlang al hoe meer al hoe meer Ek verlang sommer weer sommer weer Ek verlang al hoe meer al hoe meer na jou Ekke glo dis nie te laat nie Dis lank nog nie verby nie Jy bly die een vir my Gee my net nog 'n kans Om net weer met jou dans Ek mis jou naby my Ek het klaar my les geleer En dis nou nog bietjie seer As ek dink aan hoe dit was So gee vir my jou hand Want ek het 'n diamant Wat net vir jou sal pas Ek's hier om jammer te kom sê want ek mis mis jou Is dit als dan nou verby Tussen jou en tussen my As ek my kan kry dan dink ek aan jou Ek verlang al hoe meer al hoe meer Ek verlang sommer weer sommer weer Ek verlang al hoe meer al hoe meer na jou Is dit als dan nou verby Tussen jou en tussen my As ek my kan kry dan dink ek aan jou Ek verlang al hoe meer al hoe meer Ek verlang sommer weer sommer weer Ek verlang al hoe meer al hoe meer na jou Want ek staan hier om my knieë En ek smeek vir jou Daar is niemand anders wat ek Eerder vas wil hou Is dit als dan nou verby Tussen jou en tussen my As ek my kan kry dan dink ek aan jou Ek verlang al hoe meer al hoe meer Ek verlang sommer weer sommer weer Ek verlang al hoe meer al hoe meer na jou Is dit als dan nou verby Tussen jou en tussen my As ek my kan kry dan dink ek aan jou Ek verlang al hoe meer al hoe meer Ek verlang sommer weer sommer weer Ek verlang al hoe meer al hoe meer na jou Is dit als dan nou verby

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし