AWA

In Die Donker Vry

0
0
  • 2011.04.11
  • 3:49
AWAで聴く

歌詞

Wys my as jy hou van my My lippe laat jou lekker kry Kry so bietjie meer by my Lekker in die donker vry Wys my as jy hou van my Vry tot ek die lekker kry Kry so bietjie meer by my Lekker in die donker vry Ete is die allerste beste Is soeter as die soetste In die donker vry Nader, ek skuif jou lyfie nog nader Ek en jy in die donker Lekker in die donker vry Wys my as jy hou van my My lippe laat jou lekker kry Kry so bietjie meer by my Lekker in die donker vry Wys my as jy hou van my Vry tot ek die lekker kry Kry so bietjie meer by my Lekker in die donker vry Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker Vou my, vou my lippe in joune Jou lippe pas in myne Lekker in die donker vry Mooier as die allerste mooiste Soeter as die soetste Lekker in die donker vry Wys my as jy hou van my My lippe laat jou lekker kry Kry so bietjie meer by my Lekker in die donker vry Wys my as jy hou van my Vry tot ek die lekker kry Kry so bietjie meer by my Lekker in die donker vry Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker Boere girls vry lekker lekker lekker, lekker lekker lekker Wys my as jy hou van my My lippe laat jou lekker kry Kry so bietjie meer by my Lekker in die donker vry Wys my as jy hou van my My lippe laat jou lekker kry Kry so bietjie meer by my Lekker in die donker vry Wys my as jy hou van my Vry tot ek die lekker kry Kry so bietjie meer by my Lekker in die donker vry

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし