AWA

Hey Jy

0
0
  • 2011.04.11
  • 2:45
AWAで聴く

歌詞

Hier's jou plek kom sit hier langs my Reg om hierdie dorp met rooi te verf Hier kom dit nou Vanaand wil ek jou net wys wat wou Vanaand wil ek heel aand met jou dans Hey jy, jy lyk so gevaarlik Voel my hart klop wild en onbedaarlik Na na na na na na na na Ohohohoh Hey jy, jy lyk onvermydelik Keer my as ek jou bietjie te styf druk Na na na na na na na na Ohohohoh Endorfien adrenalien Ek sien jy's lus om uit te hak vanaand Hier kom dit nou Vanaand wil ek jou net wys wat wou Vanaand wil ek heel aand met jou dans Hey jy, jy lyk so gevaarlik Voel my hart klop wild en onbedaarlik Na na na na na na na na Ohohohoh Hey jy, jy lyk onvermydelik Keer my as ek jou bietjie te styf druk Na na na na na na na na Ohohohoh Wasem op die ruite Die hele wêreld buite Verdwyn want jy is myne Laat my sweet Wasem op die ruite Die hele wêreld buite Verdwyn want jy is myne Laat my sweet Laat my sweet Hey jy, jy lyk so gevaarlik Voel my hart klop wild en onbedaarlik Na na na na na na na na Ohohohoh Hey jy, jy lyk onvermydelik Keer my as ek jou bietjie te styf druk Na na na na na na na na Ohohohoh

このページをシェア

Nicholis Louwのアルバム

Nicholis Louw
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし