Ons ry 'n BMW Ons ry 'n BMW Ons gaan elke jaar oorsee Ons ry 'n BMW Ons sal jou nie 'n lift gee Ons ry 'n BMW Vir rylopers sê ons nee Ons ry 'n BMW Moet ons alles dan verniet weggee? Nee! Ons ry 'n BMW Polina gaan maak vir die miesies tee! Ons drink net suurlemoentee Ons ry 'n BMW Ons stem vir die PFP, die KP, die NP Alles met 'n P, net nie die ANC, nee! Ons ry 'n BMW Moeni politiek praat hier nie, Ons sal blou moord skree Ons ry 'n BMW Kan iemand asseblief my sonbril aangee? En het enigiemand nog 'n idee?