AWA

Somer

1
0
  • 2012.10.12
  • 6:00
AWAで聴く

歌詞

Hier kom die somer, die son Hier kom die somer, die son Dae soos heuning Warm en lou Branders rol in by die see Branders rol uit by die see En hoog in die lug Dryf die meeue rond Ons kan gaan sit by die karosel Onder 'n sambreel al die skepe tel Later gaan ons ver oor die wit sand loop En kyk as die son sak in die blou see ... Stadig die somer Stadig die somer En hoog in die lug Dryf die wolke rond Hier kom die somer, die son Hier kom die somer, die son Dae soos heuning Warm en lou Branders rol in by die see Branders rol uit by die see En hoog in die lug Dryf die meeue rond Ons kan vir on sdalk 'n eiland koop Niemand sal weet ons het weggeloop Later gaan ons ver oor die wit sand loop En kyk as die son sak in die blou see Stadig die somer Stadig die somer En hoog in die lug Dryf die wolke rond...

このページをシェア

Johannes Kerkorrelの人気曲

Johannes Kerkorrelのアルバム

15曲2016年
17曲2012年
20曲2000年
15曲1998年
30曲1996年
11曲1992年
Johannes Kerkorrel
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし