AWA

Ek Het 'n Huisie By Die See

0
0
  • 2016.10.11
  • 3:19
AWAで聴く

歌詞

Ek het 'n huisie by die see, dis nag Ek hoor aaneen, aaneen, die golwe slaan Teenaan die rots waarop my huisie staan Met al die oseaan se woeste krag Ek hoor die winde huil, 'n kreun, 'n klag Soos van verlore siele in hul nood Al dwalend, klagend, wat in graf en dood Geen rus kon vind nie maar nog soek en smag My vuurtjie brand , my kersie gee sy lig Ek hoor dan maar die storm daar buite Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite Hier binne is dit veilig, warm en dig Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is 'n rots waarop my huisie staan Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is 'n rots waarop my huisie staan My vuurtjie brand , my kersie gee sy lig Ek hoor dan maar die storm daar buite Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite Hier binne is dit veilig, warm en dig Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is 'n rots waarop my huisie staan Kom nag, kom weer en wind, kom oseaan Dit is 'n rots waarop my huisie staan Dit is 'n rots waarop my huisie staan Dit is 'n rots waarop my huisie staan

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし