AWA

Vier Seisoene Kind

0
0
  • 2016.10.11
  • 4:27
AWAで聴く

歌詞

Sy roep my in die rigting van haar hart Waar die wintervure brand En die nagte vir die somer lê en wag Sy giet haar trane in die see Sy stuur haar woorde met die wind Na die strande van lankvergete smart Refrein: Vier seisoene kind met die winter in jou oë Waar het ek jou verloor Vier seisoene kind met die liefde in jou palm – kyk jou oseaan is kalm Vier seisoene kind vier seisoene kind Stuur my nog 'n poskaart met die wind Sy maak vir my 'n painting van die herfs As die akkerbome rus En die wolke soos vlamme oor ons waai Sy gee vir my 'n soet Septembergeur As die Boland lê en bloei Met die somer wat klop hier aan my deur Refrein x 2 Stuur my nog 'n poskaart met die wind x 3

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし