AWA

Jy Kan My Kom Haal

1
0
  • 2007.01.04
  • 2:28
AWAで聴く

歌詞

Wat kan ek sê, daar's 'n knop in my keel Wat kan ek skryf in die volgende reël? Wat kan ek sê, ek is klaar gepraat Waar gaan ek heen, dis 'n doodloopstraat Waar is die vlam, dis 'n pikswart pad Waar is die lig, dis 'n duistere gat Wie kan my red as die donker daal? Wie is die een wat vir my kom haal? Ek lees die koerant, dis net moord en roof Ek luister die nuus, maar ek hou my doof Ek sit voor die kassie dis 'n groot lawaai Vat my liewer op 'n Kaapse draai Gee my die wind, gee my die son Gee my die reën as die winter kom Gee my die vlaktes in die ou Transvaal Gee my jou liefde as die donker daal Ek mis jou lag as ek grappies maak Ek mis jou oë wat aan die hemel raak Ek mis die lig in jou donker stem Dit voel of ek jou al 'n leeftyd ken Want jy is die vlam op 'n pikswart pad Jy is die lig in'n duistere gat Jy kan my red as die donker daal Jy is die een wat vir my kom haal Jy kan my kom haal x 16

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし