AWA

Hier Tussen Ons

0
0
  • 2007.01.04
  • 4:07
AWAで聴く

歌詞

Die liefde is ’n rooi gedig in versreël en kwatryn Wat jou met gawe oë sien in woorde sag en fyn Die liefde is ’n spierwit duif met bloeisel in die mond Wat met sy koms die boodskap bring: Die liefde maak gesond Die liefde lê in sagte woorde Wat oor my gees kom streel En in die droë maande my hart tot hoop beveel Die liefde lê in sagte soene, wat met die jare groei En soos die Kaapse lelieblom Jaar in en jaar uit bloei Die liefde is ’n môrester, blink op die horison Wat sê met ryke majesteit: Ek het vir jou gekom Die liefde is ’n leë graf, ’n brokkie brood en wyn Die liefde is ’n wegkruipplek Teen hartseer en teen pyn Die liefde lê in sagte woorde Wat oor my gees kom streel En in die droë maande my hart tot hoop beveel Die liefde lê in sagte soene, wat met die jare groei En soos die Kaapse lelieblom Jaar in en jaar uit bloei Die liefde lê, die liefde lê, die liefde lê Hier tussen ons

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし