AWA

Winterure

0
0
  • 2007.01.04
  • 3:46
AWAで聴く

歌詞

Die wêreld word weer deinserig Die son se ronde-rooi-lemoen Is afgeskil, skyn wit-oranjerig Deur die gekaasdoekte seisoen Die berge lê gebalsem, rug-aan-rug Soos reuse dwerge, boggelrig gekis, Bome bedien met skemer stug Soos monnike die romerige mis Alles word geheilig, kom tot rus Die weerhaan op die kerktoring Skrop nes, die sterre word geblus Iewers aan die verste kus Maak God in sy vakansiewoning Die gordyne dig, gaan slaap gerus.

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし