AWA

Skatkiskaart

0
0
  • 2007.01.04
  • 3:29
AWAで聴く

歌詞

Nog 'n jaar is verby As die einde sy sin kry As die laaste maand sy tekens begin wys Weet ek waar ek gaan Na die begin van ons ontstaan Na water se teenwoordigheid Water groter as 'n dam Meer sand as 'n woestynland En baie meer vis Waar baie skatte rus Refrein: Waar die bome skeef gewaai staan Waar die see die land ontmoet Waar die paaie almal doodloop Waar die Suidoos hom uitwoed In die Ouskipkaravaanpark Met 'n skatkiskaart wat wys Waar ons tent opgeslaan staan Dis waar ons ons skat sal kry Du Plessisstraat Aan die suid punt van die Kaap Is 'n leidraad om daar uit te kom Tentpenne in die grond 'n Afdak teen die Kaapse son En 'n skuiling teen die wind Waar jy ons tweeman tent sal vind Weggesteek in stilte Verbloem in geluk Rustig met nul mense Net ons twee op die wye see gerig Refrein Brug: As jy strand op stap As die wind jou vat As die see jou roep As die berg jou groet Herhaal x 3 Refrein Koda: As ek my liefde vir jou kon weeg Sou dit swaarder as die sout van Melkbos wees... ...dis waar ons ons skat sal kry

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし