AWA

Die Rolprent

0
0
  • 2007.01.04
  • 4:02
AWAで聴く

歌詞

Gee my ‘n plek in ry “H” Net een dankie – gaaf dat jy vra Die voorprent het nou net begin As die Saterdag matineé draai Gaan wie nou vir wie eers verraai? Maar ek het die boek al gelees Hier kom die held en heldin Want die hoofprent – het nou begin Voorheen was jy vir my lief gewees... Maar dit was ‘n heel ander fliek Waar kom die lied, die liedjie vandaan? Dit kom met die son en verdwyn met die maan Die woorde is sterk, die deuntjie so skaam En vroeg in die rolprent sing ons nog saam Dalk is ons liefde ‘n fliek Wat ook soms hartseer kan bied Ons liefde was mooi vir `n bietjie Drome kom andersom uit Dis net `n kwessie van tyd Nie als in die storie maak sin nie Deesdae leer jy jou les Met behulp van ‘n kort sms Voorheen was jy vir my lief gewees Maar dit was ‘n heel ander fliek Waar kom die lied, die liedjie vandaan? Dit kom met die son en verdwyn met die maan Die woorde is sterk, die deuntjie so skaam En soms in my drome sing ons nog saam Lai dai de dai dai de dai Lai dai de dai dai de dai Lai dai de dai dai de dai Drome kom andersom uit Dis net `n kwessie van tyd Voorheen was jy vir my lief gewees Maar dit was ‘n heel ander fliek Dit was ‘n heel ander lied Maar dit was ‘n heel ander lied `n Heel ander lied `n Heel ander lied

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし