AWA

Sê Groete Vir Triëst

0
0
  • 2007.01.04
  • 3:27
AWAで聴く

歌詞

'n Skip vaar op uit tafelbaai Die sewe seë tegemoet Wie bly agter op die kaai Wat saamgekom het om te groet (en wie bly agter op die kaai) En wie staan op die dek en waai Refrein: O skip wat in die nag verdwyn Stuur al my liefde vir Berlyn En Lissabon en Boekarest En sê ook groete vir Triëst O ek onthou weer ek onthou Die Swartwoud en die Blou Donau 'n Klein hotel in Badenfest En dan is daar Triëst My hart is altyd elders Wie weet waarnatoe toe op pad Van die een plek na die ander Oor Moembaai en Islamabad (van die een plek na die ander) Soos na Sivilla en Santander Refrein Tussenspel Ek wonder hoeveel treine Van Napels af tot in Milaan Het ons doelbewus verpas En op ons spore trug gegaan (en op ons spore trug gegaan) Na al die plekke waar ons was Refrein Valencia, Boekarest En dan is daar Triëst Badenfest, Carcasonne En dan is daar Triëst Moembaai, Lissabon En dan is daar Triëst

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし