AWA

Waterval

0
0
  • 2007.01.04
  • 3:16
AWAで聴く

歌詞

My letters word 'n ou kasteel Met torings en 'n grag My woorde word die water wat Geduldig op jou wag En my sinne word die tafels Wat ek dek vir jou koms En tussen my paragrawe skuil My diepste vrese soms Refrein: Maar my woorde word die waterval Wat woedend oor jou waak My stem word sag en helder As jou hande aan my raak Maar my woorde word die waterval Wat woedend oor jou waak My stem word sag en helder As jou hande aan my raak My verse word die kamers Waar ek heeldag sit en sing En elke woord en asemteug Wil my na jou toe bring Jou briewe word die vensters Wat ek oopmaak elke nag En soos die sterre uitkom Word my harde hart weer sag Refrein

このページをシェア
Laurika Rauch
の他の曲も聴いてみよう
AWAで他の曲を聴く
はじめての方限定
1か月無料トライアル実施中!
登録なしですぐに聴ける
アプリでもっと快適に音楽を楽しもう
ダウンロード
フル再生
時間制限なし